| Modulekode | PUB 321 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Uitgee in die Tydskrif- en Korporatiewe Omgewing. 'n Inleiding tot die uitgeewaardeketting soos toegepas op tydskrifte en korporatiewe publikasies; die uitgee-omgewing van tydskrifte en korporatiewe publikasies (insluitende soorte tydskrifte en korporatiewe publikasies, lesers, marksegmentering); die werwing van skryfwerk vir tydskrifte en korporatiewe publikasies; produksieprosesse; verkope en bemarking; verspreiding. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App